koors

Wanneer is koors gevaarlik?

Koors is wanneer ‘n mens se liggaamstemperatuur bo die normale omgewing van 36-37°C styg. Koors is een van die maniere waarop die immuunstelsel probeer om ‘n infeksie te stop. Gewoonlik help die styging in liggaamstemperatuur om ‘n infeksie te bekamp, maar soms styg dit te hoog. Dan is die koors ernstig en kan dit lei tot komplikasies

Wanneer is koors gevaarlik? Read More »

Bloedvergiftiging kan lewensgevaarlik wees

Party mikrobesoorte veroorsaak siektes vanweë hul vermoë om die liggaam binne te val. Sodra hulle ‘n vastrapplek in die liggaamsweefsel gekry het, vermenigvuldig hulle uiters vinnig en versprei dan deur die weefsel rondom die plek van infeksie. Mettertyd kan hule, bloot deur hul getalle, die ligaamsweefsel so ontwrig dat die organe hul funksies nie meer doeltreffend kan uivoer nie.

Bloedvergiftiging kan lewensgevaarlik wees Read More »

Scroll to Top