braking

O wee, dis diaree

Diarree is ‘n oorvloedige, waterige ontlasting wat meebring dat jy kort-kort na die badkamer moet hardloop. Die woord is ‘n samevoeging van die Griekse woorde “dia” (deur) en “rheo” (stroom). Algemene sinonieme hiervoor in die volksmond is loopmaag, buikloop, maagwerking, skittery en gietergat. Simptome van diarree Diarree kom voor wanneer die slymvlies van die dermwande […]

O wee, dis diaree Read More »

Scroll to Top