Klem-in-die-kaak en beserings
Tetanus kom orals voor, nie net op geroeste spykers nie! Dit word veroorsaak deur ‘n infeksie met die bakterie Clostridium tetani, wat algemeen voorkom in grond, speeksel, stof en mis en die liggam binnedring deur ‘n wond in die vel. Dit produseer gifstowwe wat geweldige spiersametrekkings kan veroorsaak
Klem-in-die-kaak en beserings Read More »
