O tog, my kop is seer
Hoofpyn is meestal onskuldig van aard. Slegs in enkele gevalle word dit deur ernstige siektes binne die skedel veroorsaak. In die meeste gevalle lê die oorsaak buite die skedel in die spiere of die bloedvate.

‘n Persoon se pols, of hartslag, kan aan ‘n aantal slagare in die liggaam gevoel word. Die bekendste is die polsslagaar, maar ander sluit in die halsslagaar, armslagaar, liesslagaar en enkelslagaar.
Hipertensie wat nie behandel word nie is ‘n risikofaktor vir beroertes, hartaanvalle en arteriële aneurismes, en is ‘n belangrike oorsaak van chroniese nierversaking.