Leer ken jou hart

‘n Persoon se pols, of hartslag, kan aan ‘n aantal slagare in die liggaam gevoel word. Die bekendste is die polsslagaar, maar ander sluit in die halsslagaar, armslagaar, liesslagaar en enkelslagaar.

Leer ken jou hart Read More »