Omvattende mediese sorg vir Orania en omgewing
Onafhanklik van, en aanvullend tot die Noord-Kaapse Gesondheidsdiens se staatskliniek in Orania.
LEES ONS ARTIKELS EN NUUSBROKKIES
O wee, dis diaree
Diarree is ‘n oorvloedige, waterige ontlasting wat meebring dat jy kort-kort na die badkamer moet hardloop. Die…
Antibiotika – wondermiddel wat versigtig gebruik moet word
Sommige antibiotika is bakteriedodend terwyl ander slegs verhoed dat die bakterie vermeerder (bakteriostaties) sodat die gasheer se…
Aansteeklike siektes lê op loer
Ten spyte van vordering op alle mediese gebiede is aansteeklike siektes nog steeds die grootste enkele oorsaak…
Breinvliesontsteking: het my kind net hoofpyn of is dit meningitis?
Daar is ‘n paar soorte meningitis infeksies, en een soort kan dodelik wees. Dit is noodsaaklik dat…
Bloedvergiftiging kan lewensgevaarlik wees
Party mikrobesoorte veroorsaak siektes vanweë hul vermoë om die liggaam binne te val. Sodra hulle ‘n vastrapplek…
Kleine niersteen, grote pyn
Die pyn word dikwels beskryf as van die ergste wat ‘n pasiënt kan ervaar, maar sommige pasiënte…
‘n Gesonde dieet en dieetterapie
‘n Goed-gebalanseerde dieet, saam met oefening, word belangrik geag om gesondheidsrisiko’s soos vetsug, hartsiektes, tipe 2 diabetes,…
Beroerte: Bloeding op die brein
n Beroerte is ‘n mediese noodgeval wat permanente neurologiese skade, of selfs die dood, kan veroorsaak.
Hipertensie
Hipertensie wat nie behandel word nie is ‘n risikofaktor vir beroertes, hartaanvalle en arteriële aneurismes, en is…
Diabetes – stille gevaar
Diabetes mellitus word suikersiekte in die volksmond genoem. Twee wanopvattings is dat mens die siekte opdoen deur…
Leer ken jou longe
Die simptome van lugweginfeksies en longsiektes is soms moeilik onderskeibaar. Dit bemoeilik die diagnosering van ‘n bepaalde…
Wanneer is koors gevaarlik?
Koors is wanneer ‘n mens se liggaamstemperatuur bo die normale omgewing van 36-37°C styg. Koors is een…
Klem-in-die-kaak en beserings
Tetanus kom orals voor, nie net op geroeste spykers nie! Dit word veroorsaak deur ‘n infeksie met…
O tog, my kop is seer
Hoofpyn is meestal onskuldig van aard. Slegs in enkele gevalle word dit deur ernstige siektes binne die…
Leer ken jou hart
‘n Persoon se pols, of hartslag, kan aan ‘n aantal slagare in die liggaam gevoel word. Die…
Oorgewig, obesiteit en vetsug
Obese mense verbruik deurgaans meer energie as hul slanke eweknieë, vanweë die hoeveelheid energie wat die instandhouding…
