Kindersiektes

Wanneer is koors gevaarlik?

Koors is wanneer ‘n mens se liggaamstemperatuur bo die normale omgewing van 36-37°C styg. Koors is een van die maniere waarop die immuunstelsel probeer om ‘n infeksie te stop. Gewoonlik help die styging in liggaamstemperatuur om ‘n infeksie te bekamp, maar soms styg dit te hoog. Dan is die koors ernstig en kan dit lei tot komplikasies

Wanneer is koors gevaarlik? Read More »

O wee, dis diaree

Diarree is ‘n oorvloedige, waterige ontlasting wat meebring dat jy kort-kort na die badkamer moet hardloop. Die woord is ‘n samevoeging van die Griekse woorde “dia” (deur) en “rheo” (stroom). Algemene sinonieme hiervoor in die volksmond is loopmaag, buikloop, maagwerking, skittery en gietergat. Simptome van diarree Diarree kom voor wanneer die slymvlies van die dermwande

O wee, dis diaree Read More »

Scroll to Top