Wanneer is koors gevaarlik?

Koors is wanneer ‘n mens se liggaamstemperatuur bo die normale omgewing van 36-37°C styg. Koors is een van die maniere waarop die immuunstelsel probeer om ‘n infeksie te stop. Gewoonlik help die styging in liggaamstemperatuur om ‘n infeksie te bekamp, maar soms styg dit te hoog. Dan is die koors ernstig en kan dit lei tot komplikasies

Wanneer is koors gevaarlik? Read More »