Antibiotika – wondermiddel wat versigtig gebruik moet word

Sommige antibiotika is bakteriedodend terwyl ander slegs verhoed dat die bakterie vermeerder (bakteriostaties) sodat die gasheer se immuniteitstelsel hulle kan oorrompel.

Antibiotika – wondermiddel wat versigtig gebruik moet word Read More »