Leer ken jou longe
Die simptome van lugweginfeksies en longsiektes is soms moeilik onderskeibaar. Dit bemoeilik die diagnosering van ‘n bepaalde siekte.
Leer ken jou longe Read More »
Die simptome van lugweginfeksies en longsiektes is soms moeilik onderskeibaar. Dit bemoeilik die diagnosering van ‘n bepaalde siekte.
Leer ken jou longe Read More »
Tetanus kom orals voor, nie net op geroeste spykers nie! Dit word veroorsaak deur ‘n infeksie met die bakterie Clostridium tetani, wat algemeen voorkom in grond, speeksel, stof en mis en die liggam binnedring deur ‘n wond in die vel. Dit produseer gifstowwe wat geweldige spiersametrekkings kan veroorsaak
Klem-in-die-kaak en beserings Read More »
Party mikrobesoorte veroorsaak siektes vanweë hul vermoë om die liggaam binne te val. Sodra hulle ‘n vastrapplek in die liggaamsweefsel gekry het, vermenigvuldig hulle uiters vinnig en versprei dan deur die weefsel rondom die plek van infeksie. Mettertyd kan hule, bloot deur hul getalle, die ligaamsweefsel so ontwrig dat die organe hul funksies nie meer doeltreffend kan uivoer nie.
Bloedvergiftiging kan lewensgevaarlik wees Read More »