O tog, my kop is seer

Hoofpyn is meestal onskuldig van aard. Slegs in enkele gevalle word dit deur ernstige siektes binne die skedel veroorsaak. In die meeste gevalle lê die oorsaak buite die skedel in die spiere of die bloedvate.

O tog, my kop is seer Read More »