Aansteeklike siektes lê op loer

Ten spyte van vordering op alle mediese gebiede is aansteeklike siektes nog steeds die grootste enkele oorsaak van siektes by die mens. Voorbeelde van aansteeklike siektes is verkoues en griep, brongitis (llongpypontsteking), derminfeksies en kindersiektes.

Aansteeklike siektes lê op loer Read More »