Oorgewig, obesiteit en vetsug

Obese mense verbruik deurgaans meer energie as hul slanke eweknieë, vanweë die hoeveelheid energie wat die instandhouding van ‘n groter lyf verg. Nietemin is vetsug een van die ernstigste gesondheidsprobleme van die 21ste eeu.

Oorgewig, obesiteit en vetsug Read More »