Diabetes – stille gevaar

Diabetes mellitus word suikersiekte in die volksmond genoem. Twee wanopvattings is dat mens die siekte opdoen deur te veel suiker in te neem, en tweedens dat mens geen suiker mag inneem as mens die siekte onderlede het nie.

Diabetes – stille gevaar Read More »